Newsletter

Vtec Trailers grew steadily from a part time business into a stable enterprise with the company being associated with well known companies as clients. Service to the community is a high priority with this South African manufacturer, with sponsorships ranging from a local Children’s home to the SPCA.

Here are some of our success stories and pictures:

The Vanderbijlpark Business Chamber in a meeting with ARCELOR MITTAL and DR HANS ROSENSTOCK

 

Left to right back row: Wink vd Westhuizen, Klippies Kritzinger (Vice Chairperson), Andre Marx, Stefan Olivier (Vice Chairperson), Christo Grobbelaar , Phillip Vermeulen.

Left to right front row: Tessa Pienaar,  Adri Roos, Hester Davis (Chairperson), Jenny Louw, Tobie Venter.

 

Sakekamer bestuur 2014/2015

Sakekamer Bestuur

Geagte vriend

Na aanleiding van jou onlangse betrokkenheid by ons Kinder- en jeugwerkers projek, rig ons graag hierdie skrywe aan jou.

Dit is met dankbaarheid en ook opwinding wat ons jou verwelkom by ons projek!  Dankbaarheid, omdat ons jou bydrae en gewilligheid waardeer…en opgewondenheid, om dat ons as gevolg van jou bydrae in staat is om meer te verrig in ons stad!

Die volgende generasie – ons kinders en tieners – se behoeftes, keuses en die impak wat ons nou op hulle kan maak, le ons na aan die hart.  Dit is hierdie tydsgleuf in individue se lewens, wat soveel toekoms uitkomste bepaal.  Om deur addisionele jeugwerkers dus meer effektief en op groter skaal te kan bedien by die kampus, sowel as in skole in ons omgewing, is ‘n antwoord op gebed, en bereiking van ‘n doelwit wat ons altyd voor oe het.

Die sukses van hierdie projek, wat beide ons gemeente asook die gemeenskap dinamies impakteer, word beinvloed deur die ondersteuning van ons vennote en dus stel ons jou hulp en belangstelling hoog op prys!  Weet dat dit vele jong lewens gaan aanraak en bydra tot ons visie om ‘n stad te verander na ‘n plek waar God regeer!

Groete,

Hennie en Doxa Deo Jhb span

 

Woodrock Animal Rescue

Melissa Viljoen

 

Soccer WCAnother big load on its wayBloem show 2012Xmas Party 2012