Newsletter

Terme en Voorwaardes vir Vrou soek Boer Facebook kompetisie
• Bestuur se besluit is finaal en geen onderhandelinge sal aangegaan word nie.
• Inskrywings moet binne Suid Afrika wees om geldig te wees.
• Elke wenner wat getrek word moet eers ‘n vraag oor die fliek korrek beantwoord voor die prys toegeken kan word.
• Pryse is nie omruilbaar nie.
• Die kompetisie is nie oop vir familie van werknemers of werknemers van Vtec Trailers nie