Newsletter

Morning Tobie

Just a short note to say thank you!

My trailer looks brilliant!! I’ll definitely recommend your company….

Regards

Alan McLachlan

 

______________________________________________________________

Tobie,

Sandy en Tracey wil hiermee baie dankie sê vir die uitstekende diens wat ons van julle ontvang het. 

Ons sal julle verseker aanbeveel vir enigeen. 

Ons waardeer julle goeie diens onvoorwaardelik.

Groete

Engela

(Polokwane, 30 June 2016)

 

______________________________________________________________

Nogmaals baie dankie.

Ek sal met groot vrymoedigheid iemand na V Tec toe aanbeveel.

Jy en jou span is tops!!!!!!

Vriendelike groete / Kind Regards

Nelmarie

______________________________________________________________

Hi Tobie

Ek wil net baie dankie sê vir jou, weereens flinke diens – het sopas my laaste van die 8 trailers in ontvangs geneem, die 6m met “dropsides”.

Als soos gewoonlik is bakgat en ons is hoogs tevrede met ons nuwe toevoeging.

Mooi week vir julle en sterkte vir die res van die jaar.

Nogmaals baie dankie.

Groete

Pine Pienaar

JP Trailer Hire

______________________________________________________________

Hi Tobie

Die sleepwa werk soos ‘n “bom” vir die twee units.

Groete Juan

 

______________________________________________________________

Geagte vriend

Na aanleiding van jou onlangse betrokkenheid by ons Kinder- en jeugwerkers projek, rig ons graag hierdie skrywe aan jou.

Dit is met dankbaarheid en ook opwinding wat ons jou verwelkom by ons projek!  Dankbaarheid, omdat ons jou bydrae en gewilligheid waardeer…en opgewondenheid, om dat ons as gevolg van jou bydrae in staat is om meer te verrig in ons stad!

Die volgende generasie – ons kinders en tieners – se behoeftes, keuses en die impak wat ons nou op hulle kan maak, le ons na aan die hart.  Dit is hierdie tydsgleuf in individue se lewens, wat soveel toekoms uitkomste bepaal.  Om deur addisionele jeugwerkers dus meer effektief en op groter skaal te kan bedien by die kampus, sowel as in skole in ons omgewing, is ‘n antwoord op gebed, en bereiking van ‘n doelwit wat ons altyd voor oe het.

Die sukses van hierdie projek, wat beide ons gemeente asook die gemeenskap dinamies impakteer, word beinvloed deur die ondersteuning van ons vennote en dus stel ons jou hulp en belangstelling hoog op prys!  Weet dat dit vele jong lewens gaan aanraak en bydra tot ons visie om ‘n stad te verander na ‘n plek waar God regeer!

Groete,

Hennie en Doxa Deo Jhb span

______________________________________________________________

Hallo Tobie – ons wou net graag laat weet dat jou sleepwa is veilig op die plaas in Zimbabwe en die oorsaak van groot vreugde hier by ons vanoggend – die hele plaas se volk het al kom vat en kyk. Ons is BAIE tevrede met die sleepwa – dit is voorwaar ‘n stewige voertuig, en ons glo ons gaan baie jare se tevredenheid daarmee he. Ons is so beindruk met jou vakmanskap-ons kan regtig sien dat jy goed navorsing gedoen het oor wat ‘n beesboer alles op sy sleepwa wil he. Die dehusker het perfek op die sleepwas gepas – baie dankie vir die aflewering van die sleepwa in Levubu – jou moeite opreg waardeur.

Januarie 2010 het daar ‘n man ons ouers se plaas oorgeneem met die plaasbesettings, in sy geheel, met ons 2x30 ton lorries, en enige ander voertuig waarmee ons ons stoetbulle kon aanry – sedertien moes ons voertuie huur as ons bulle moes aanry – daarmee het ons reeds vrede gemaak maar ons wil net laat weet dat die vreugde dat ons weer iets so stewig het om bulle mee aan te ry, BAIE groot is, en ons voel inderdaad geseend en dankbaar vandag. Ons wil sommer beeste in en uit laai net vir die lekker!

Baie sterkte en seen op jou werk – ons hoop ons sleepwa sal vir jou mettertyd nog ‘n paar verkoop.

Groete, Lorna

 

______________________________________________________________

Great job. I Love the Starbird trailer.
 
T.E Phakula

30 January 2015

______________________________________________________________

Uitstekende diens.
 
Elroy Cierenberg

10 October 2014

______________________________________________________________

Uitstekende diens !!
 
Stefan Jacobs

11 Septemeber 2014

_____________________________________________________________

Perfect, baie dankie.
 
Pieter

20 August 2014

______________________________________________________________

Thanks for everything.
 
Ian Henderson

27 March 2014

______________________________________________________________

Hi Tobie 

Thanks you so much for the great service I recieved from v tec trailers. You guys were speeding and efficient. I will definitely be recommending Vtec Trailers to my colleagues and friends!!

September 2014

______________________________________________________________

Baie dankie dis waarom ek net V-tec trailers koop. Die diens en produk is puik.

Groete Johnny
31 July 2014
 
______________________________________________________________
 
 
Hi Tobie, just thought you'd like to know, we are really happy with the trailer, and here are some pics of its first job, 63 x stage boards, 1m x 2m in size, weighing about 22kg each, this is why the width and length was important, but you measured just right,
 
Thanks again, Nick.
23 June 2014
__________________________________________________________
 
Goeie dag Tobie
 
Graag wil ek jou bedank vir die flink en vriendelike diens met die aankoop van ons voertuig sleepwa. Ons was altyd op hoogte gehou van die proses en het julle ook nie geskroom om dit op n saterdag in De Aar aft e lewer nie. Die persone wat die sleepwa afgelewer het, was vriendelik, en kon ons vrae antwoord. Julle is GREAT en sal dit vir enige persoon aanbeveel. Bou voort op wat julle doen.
 
Groete H van der Merwe
DE AAR MOTORS PTY(LTD)
29 October 2013